Nico Tortorella

Nico Tortorella
Geboorte 30 Julie 1988 (1988-07-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nico Tortorella (gebore 30 Julie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scream 4 (2011), Trespass (2011), en Odd Thomas (2013), en in die televisiereeks Younger (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy